Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem
Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem.
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks.
Ons vang op met Episode #3 ”Asem”.
Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem.
Read More
Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks)
Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #2 ”Duiwels” — Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.
Read More
Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks. Ons vang op met Episode 2: ”Duiwels”.
n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer.
Read More
Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks)
Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #1 ”Saam” — Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.
Read More
Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks. Ons skop af met Episode 1: ”Saam”.
Read More
Episode #4 - Wat Volgende?
Wat lê voor vir Reisigers in 2025?
Read More
Episode #3 - Passie Projekte
Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups.
Read More
Episode #2 - Storiekaart
Hoe ek die storie van Reisigers beplan het.
Read More
Episode #1 - Die Plan
‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.
Read More