LOUIS JANSE VAN RENSBURG
LOUIS JANSE VAN RENSBURG

REISIGERS Podcast Episodes

Interviews, reflections, commentary, bonus releases.

Every week I draw back the curtain on all things sweet and sour of pursuing Reisigers as a passion project.

Find, follow and listen on your favourite podcast platform.

applepodcasts-badge.png
spotify-badge.png
youtube-badge.png
amazonmusic-badge.png

LATEST BEHIND-THE-MIC

Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem
Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem

Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem.

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks.

Ons vang op met Episode #3 ”Asem”.

Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem.

Read More
Episodes, Eksklusief, ReeksLouis Janse van RensburgJuly 3, 2025
Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks)
Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks)

Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #2 ”Duiwels” — Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

Read More
Episodes, Reeks, KommentaarLouis Janse van RensburgJune 5, 2025
Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels
Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks. Ons vang op met Episode 2: ”Duiwels”.

n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer.

Read More
Episodes, Eksklusief, ReeksLouis Janse van RensburgMay 23, 2025
Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks)
Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks)

Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #1 ”Saam” — Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

Read More
Episodes, Reeks, KommentaarLouis Janse van RensburgApril 8, 2025
Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam
Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks. Ons skop af met Episode 1: ”Saam”.

Read More
Episodes, Eksklusief, ReeksLouis Janse van RensburgApril 8, 2025
Episode #4 - Wat Volgende?
Episode #4 - Wat Volgende?

Wat lê voor vir Reisigers in 2025?

Read More
EpisodesLouis Janse van RensburgApril 8, 2025
Episode #3 - Passie Projekte
Episode #3 - Passie Projekte

Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups.

Read More
EpisodesLouis Janse van RensburgOctober 24, 2024
Episode #2 - Storiekaart
Episode #2 - Storiekaart

Hoe ek die storie van Reisigers beplan het.

Read More
EpisodesLouis Janse van RensburgJuly 23, 2024
Episode #1 - Die Plan
Episode #1 - Die Plan

‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.

Read More
EpisodesLouis Janse van RensburgJuly 5, 2024
Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film)
Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film)

Ontmoet Jouba, Slabs, Mario en Monty, vriende gebind deur die konstellasies.

Read More
Film, EksklusiefLouis Janse van RensburgMay 3, 2024
Heavy Chef Foundation NPC
138 West Street,
Sandton, GP, 2031,
South Africa
louis@heavychef.com
Hours
Mon Open
Tue Open
Wed Open
Thu Open
Fri Open
Sat Open
Sun Open
Get In Touch

LOUIS.AFRICA. 2024.